Sherri Shepherd
Amerikaanse aktrise, komediant, skrywer en televisiepersoonlikheid / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sherri Shepherd (gebore 22 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious (2009) en One for the Money (2012), en in die televisiereekse Less Than Perfect (2002) en 30 Rock (2006).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sherri Shepherd | |
Geboortenaam | Sherri Evonne Shepherd |
---|---|
Geboorte | 22 April 1967 (1967-04-22) (57 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit