Sheridan Smith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sheridan Smith (gebore 25 Junie 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hysteria (2011) en in die televisiereekse Two Pints of Lager and a Packet of Crisps (2001) en Love Soup (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Sheridan Smith | |
Geboorte | 25 Junie 1981 (1981-06-25) (42 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit