Shari Lewis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shari Lewis (17 Januarie 1933 – 2 Augustus 1998) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek (1966), Lamb Chop's Play-Along (1992), en The Charlie Horse Music Pizza (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Shari Lewis | |
Geboortenaam | Phyllis Naomi Hurwitz or Sonia Phyllis Hurwitz (varying sources) |
---|---|
Geboorte | (1933-01-17)17 Januarie 1933 |
Sterfte | 2 Augustus 1998 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Mallory Tarcher |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1952–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit