Sela Ward
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sela Ward (gebore 11 Julie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fugitive (1993), The Stepfather (2009), Gone Girl (2014), en Independence Day: Resurgence (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sela Ward | |
Geboortenaam | Sela Ann Ward |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1956 (1956-07-11) (67 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit