Sekretarisvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius) is 'n groot, grondlewende roofvoël wat endemies aan Afrika is. Hierdie voëls word aan hulle unieke voorkoms gekenmerk: lang, kaal bene, met 'n statige houding en kuifvere met 'n swart punt. Gewoonlik word hierdie voëls in die oop grasvlaktes en savannes van Sub-Sahara Afrika gevind, waar hulle bedags aktief op jag is na prooi.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Sekretarisvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sagittarius Hermann, 1783 |
Spesie: | S. serpentarius |
Binomiale naam | |
Sagittarius serpentarius (J. F. Miller, 1779) | |
Verspreiding van die sekretarisvoël |
Sluit