SeemynFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Seemyn is myn (toestel) wat in die see dryf of vasgelê is en ontplof deur direkte kontak met 'n skip of deur die magnetiese veld wat om 'n skip is. Poolse wz. 08/39 kontak seemyn. Spesiale skepe, Mynveërs, is ontwikkel om seemyne onskadelik te maak. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
'n Seemyn is myn (toestel) wat in die see dryf of vasgelê is en ontplof deur direkte kontak met 'n skip of deur die magnetiese veld wat om 'n skip is. Poolse wz. 08/39 kontak seemyn. Spesiale skepe, Mynveërs, is ontwikkel om seemyne onskadelik te maak. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.