Sedibeng-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sedibeng-distriksmunisipaliteit is een van die 2 distriksmunisipaliteite in Gauteng. Die setel van die munisipaliteit is in Vereeniging. Die meeste inwoners van die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC42.
| |||
Provinsie | Gauteng | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC42 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Emfuleni, Lesedi, Midvaal | ||
Hoofstad | Vereeniging | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Suid-Sotho, Zoeloe, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 4 173 km² | ||
Bevolking | 916 484 (2011) |