Sarnia, Ontario
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarnia is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, geleë aan die oewer van die Huronmeer. Die stad is geleë aan die suidelike punt van die Huronmeer. Dit het in 1914 stadstatus gekry. Daar is 'n groot olieraffinadery en graansilo by die stad. Die stad is met Port Huron, Michigan, die Internasionale Treintonnel en die Blue Water International Bridge verbind.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Sarnia | |
---|---|
Stad | |
Stadshorison van Sarnia | |
Koördinate: 42°59′58″N 82°18′32″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
County | Lambton |
Stigting | 1830's |
Regering | |
• Burgemeester | Mike Bradley |
Oppervlak | |
• Land | 164,71 km2 (63,59 vk. myl) |
• Metro | 799,87 km2 (308,83 vk. myl) |
Hoogte | 180,6 m (592,52 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 72 366 |
• Metro | 89 555 |
Tydsone | UTC-5 (EST) |
• Somertyd | UTC-4 (EDT) |
Poskode | N7S, N7T, N7X |
Skakelkodes | 519 en 226 |
Webwerf | www.sarnia.ca |
Sluit