Sarie Maré
From Wikipedia, the free encyclopedia
Susara Margaretha (Sarie of tant Mossie) Maré (getroude van Toerien) (distrik Heidelberg, Tvl., 15 April 1869 – Bloemfontein, 22 Desember 1939) is die vrou oor wie die eerste versie van die volksliedjie “Sarie Marais” se Afrikaanse woorde handel, hoewel sy dit ontken het.