Sarah Lancashire
Engelse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarah Lancashire (gebore 10 Oktober 1964) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street (1960), Clocking Off (2000), en Happy Valley (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sarah Lancashire | |
Geboortenaam | Sarah-Jane Abigail Lancashire |
---|---|
Geboorte | 10 Oktober 1964 (1964-10-10) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit