Sara Allgood
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sara Allgood (15 Oktober 1879 – 13 September 1950) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Juno and the Paycock (1930), How Green Was My Valley (1941), That Hamilton Woman (1941), en The Lodger (1944).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sara Allgood | |
Geboortenaam | Sarah Ellen Allgood |
---|---|
Geboorte | (1879-10-15)15 Oktober 1879 |
Sterfte | 13 September 1950 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit