Samuel Zwaartman
Suid-Afrikaanse regsgeleerde / From Wikipedia, the free encyclopedia
H.W.A. Cooper (*1842– †27 Maart 1894) is ’n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat onder die skuilnaam Samuel Zwaartman onbedoeld baanbrekerswerk vir die gebruik van Afrikaans as skryftaal lewer.
Hierdie artikel behoort versmelt te word met H.W.A. Cooper.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.