Sal Mineo
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sal Mineo (10 Januarie 1939 – 12 Februarie 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), Giant (1956), Exodus (1960), en Escape from the Planet of the Apes (1971).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sal Mineo | |
Geboortenaam | Salvatore Mineo, Jr. |
---|---|
Geboorte | (1939-01-10)10 Januarie 1939 |
Sterfte | 12 Februarie 1976 (op 37) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit