Saint-Dié-des-Vosges
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saint-Dié-des-Vosges is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est. Dit is 'n onderprefektuur (onderhoofstad) in die département Vosges. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 22 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 46 km², en lê op 'n hoogte van sowat 370 meter.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Saint-Dié-des-Vosges | |
---|---|
Die Katedraal van Saint-Dié-des-Vosges | |
Koördinate: 48°17′06″N 6°57′00″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Grand Est |
Département | Vosges |
Arrondissement | Saint-Dié-des-Vosges |
Kanton | Saint-Dié-des-Vosges-Oos, Saint-Dié-des-Vosges-Wes |
Stigting | 6de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Christian Pierret |
Oppervlak | |
• Stad | 46,15 km2 (17,82 vk. myl) |
Hoogte | 310–901 m (1 020–2 956 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 22 306 |
• Digtheid | 483/km2 (1 250/vk. myl) |
• Stedelik | 45 708 |
Poskode | 88413 |
Skakelkodes | 88100 |
Webwerf | saint-die.eu |
Sluit
Die stad verwerf internasionale bekendheid deur die Internasionale Geografiefees wat jaarliks in September plaasvind.