Rugby Park-stadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rugby Park is 'n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland. Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat geleë en het 'n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960's tot 30 000 mense kon akkommodeer voordat dit verder ontwikkel is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
Rugby Park-stadion | ||
Bynaam | Die brullende pen | |
---|---|---|
Ligging | Invercargill, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 46°25′1″S 168°21′46″O | |
Eienaar | Invercargill Stadsraad | |
Operateur | Southland Rugbyunie | |
Kapasiteit | 17 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 2002 | |
Huurders | ||
Southland se Rugby-voetbalunie Spirit FC Highlanders (Superrugbyspan) |
Sluit