Rooster (dubbelsinnig)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rooster kan verwys na:
- Rooster (werkwoord). Om vleis of ander voedsel, gewoonlik op 'n traliewerk van metaal te braai (dus gaar te maak).
- Rooster (naamwoord). Die spesifieke metaaltraliewerk waarop voedsel gerooster word.
- Rooster (naamwoord). Sommige ander strukture, bv. in die struktuur van kristalle.
- Roosterbrood
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Rooster of met Rooster in die titel. |