Rooipanda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kleinpanda, rooipanda of katbeer (Ailurus fulgens) is 'n soogdier, inheems aan die oostelike Himalajas en suidwestelike China. Daar is ook 'n klompie in die Johannesburg dieretuin.
Kitsfeite Katbeer, Bewaringstatus ...
Katbeer | |
---|---|
'n Katbeer | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Carnivora |
Familie: | Ailuridae |
Genus: | Ailurus |
Spesie: | A. A. fulgens |
Binomiale naam | |
Ailurus A. fulgens Cuvier, 1825 | |
Subspesies | |
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Sluit
Die klein soogdier is so effe groter as 'n kat en spog met 'n rooi wollerige pels en lang stert. Die saggeaarde dier word as 'n bedreigde spesie beskou. Met slegs tienduisend oor in die natuur, speel dieretuine 'n belangrike rol in die bewaring en behoud van die spesie.