Roeslana
From Wikipedia, the free encyclopedia
Roeslana Stepaniwna Lizjitsjko (Oekraïns: Руслана Степанівна Лижичко; gebore 24 Mei 1973, Lwif), bekend as Roeslana of Ruslana, is 'n Oekraïense sangeres, danseres, musiekvervaardiger, komponis en politikus. Sy is 'n wenner van die World Music Awards en die Europese musiekkompetisie Eurovision 2004. Van haar musiek is gebaseer op die kultuur van die Hoetsoels, 'n bergvolk van die Karpate.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Roeslana | |
---|---|
Roeslana op 'n perskonferensie in Kijif (2012) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Roeslana Stepaniwna Lizjitsjko |
Gebore | 24 Mei 1973 (1973-05-24) (51 jaar oud) Lwif (Oekraine) |
Genres | Pop, R&B, pop folk, dans, rock, elektro, folk rock |
Beroep(e) | Sangeres komponis politikus |
Instrumente | klavier, kitaar, tromme |
Jare aktief | 1996 — hede |
Etikette | EMI, Warner Music Group |
Assosiasies | Missy Elliott , Varvara, T-Pain |
Webwerf | ruslana.com.ua |
Sluit