Riquewihr
From Wikipedia, the free encyclopedia
Riquewihr (Duits: Reichenweier) is 'n stad in die Franse gewes Grand Est met 'n bevolking van 1 109 in 2015. Riquewihr lê in die arrondissement Ribeauvillé en in die kanton Kaysersberg. Vanweë sy 16de eeuse argitektuur, wat volledig bewaar is, word Riquewihr deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste in Frankryk gelys.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Riquewihr | |
---|---|
Die poort na die ou stadswyk van Riquewihr | |
Koördinate: 48°10′02″N 7°17′52″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Grand Est |
Département | Haut-Rhin |
Arrondissement | Ribeauvillé |
Kanton | Kaysersberg |
Stigting | 6de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Daniel Klack (2020-2026) |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,04 km2 (6,58 vk. myl) |
Hoogte | 230–936 m (750–3 071 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 109 |
• Digtheid | 65/km2 (170/vk. myl) |
Poskode | 68340 |
Skakelkodes | 68277 |
Webwerf | riquewihr.reseaudescommunes.fr |
Sluit