Richard Deacon (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Deacon (14 Mei 1921 – 8 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Birds (1963) en Piranha (1978), en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957) en The Dick Van Dyke Show (1961).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Richard Deacon | |
Geboorte | (1921-05-14)14 Mei 1921 |
---|---|
Sterfte | 8 Augustus 1984 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit