Richard Chamberlain
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Chamberlain (gebore 31 Maart 1934) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella (1976), en The Last Wave (1977).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Richard Chamberlain | |
Geboortenaam | George Richard Chamberlain |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1934 (1934-03-31) (89 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, sanger |
Aktiewe jare | 1958–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit