Richard Briers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Briers (14 Januarie 1934 – 17 Februarie 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Watership Down (1978), Much Ado About Nothing (1993), en Peter Pan (2003), en in die televisiereeks Good Neighbors (1975).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Richard Briers | |
Geboorte | (1934-01-14)14 Januarie 1934 |
---|---|
Sterfte | 17 Februarie 2013 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit