Reuse-koningvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die reuse-koningvis (Caranx ignobilis) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Reuse-koningvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Caranx |
Spesie: | C. ignobilis |
Binomiale naam | |
Caranx ignobilis (Forsskål, 1775) | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Sluit
Dit is 'n groot vis met 'n skuins voorkop. Die vis is silwergrys aan die bokant en wit onder, soms met swart kolle op. Dit het ook 26 - 38 skerp skildplate op die sye agterlangs. Dit kan tot 1,6 m lank word en weeg dan 55 kg. Dit kom voor in aanlandige riwwe en sanderige strande.