Recep Tayyip Erdoğan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Recep Tayyip Erdoğan (Turks: [ɾeˈd͡ʒep tajˈjip ˈæɾdo.an] luister (hulp·inligting); geb. 26 Februarie 1954) is sedert 28 Augustus 2014 die 12de en huidige president van Turkye. Vanaf 2003 tot 2014 het hy die amp as premier van Turkye beklee en vanaf 2001 tot 2014 was hy die leier van die regerende Regs- en Ontwikkelingsparty (AKP), die party met die meerderheid setels in die Groot Nasionale Raad van Turkye. Hy was van 1994 tot 1998 die burgemeester van Istanboel. In 2014 het Erdoğan die eerste president van Turkye geword wat deur die bevolking in dié land en die Turkse diaspora direk verkies is.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Recep Tayyip Erdoğan | |
Recep Tayyip Erdoğan in 2015 | |
12de president van Turkye | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 Augustus 2014 | |
Eerste minister | Ahmet Davutoğlu Binali Yıldırım |
---|---|
Voorafgegaan deur | Abdullah Gül |
25ste premier van Turkye | |
Ampstermyn 14 Maart 2003 – 28 Augustus 2014 | |
Vise | Abdullah Gül Cemil Çiçek Beşir Atalay |
President | Ahmet Necdet Sezer Abdullah Gül |
Voorafgegaan deur | Abdullah Gül |
Opgevolg deur | Ahmet Davutoğlu |
Leier van die Regs- en Ontwikkelingsparty | |
Ampstermyn 14 Augustus 2001 – 27 Augustus 2014 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Ahmet Davutoğlu |
Burgemeester van Istanboel | |
Ampstermyn 27 Maart 1994 – 6 November 1998 | |
Voorafgegaan deur | Nurettin Sözen |
Opgevolg deur | Ali Müfit Gürtuna |
Lid van die Groot Nasionale Raad | |
Ampstermyn 9 Maart 2003 – 28 Augustus 2014 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 26 Februarie 1954 (1954-02-26) (70 jaar oud) Istanboel, Turkye |
Politieke party | Nasionale Reddingsparty (voor 1981) Welsynparty (1983–1998) Deugparty (1998–2001) Regs- en Ontwikkelingsparty (2001–hede) |
Eggenoot/-note | Emine Gülbaran (1978–hede) |
Kind(ers) | Ahmet Burak, Sümeyye, Bilal, Esra |
Alma mater | Marmara-universiteit |
Religie | Soenni-Islam |
Handtekening | |
Webtuiste | https://www.tccb.gov.tr/ |
Sluit