Raad vir Beheer van Krieket in Indië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Raad vir Beheer van Krieket in Indië (Engels: Board of Control of Cricket in India, afgekort “BCCI”; Hindi: भारतीय क्रिकेट नियंत्रण बोर्ड) is die bestuursliggaam wat krieket in Indië beheer. Die beheerliggaam is in 1928 gestig en by die Wankhedestadion in Mumbai gesetel. Sedert 1926 verteenwoordig dit Indië by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n volle lid en sedert 1983 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).
Kitsfeite Engelse naam, Afkorting ...
Raad vir Beheer van Krieket in Indië | |
---|---|
Kenteken van die Raad vir Beheer van Krieket in Indië | |
Engelse naam | Board of Control of Cricket in India |
Afkorting | BCCI |
Hindinaam | भारतीय क्रिकेट नियंत्रण बोर्ड |
Land | Indië |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1928 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit op | 31 Mei 1926 |
Vastelandse beheerliggaam | Asiatiese Krieketraad |
President | Roger Binny |
Hoof- uitvoerende beampte | Hemang Amin |
Setel | Wankhedestadion, Churchgate, Mumbai, Maharashtra, Indië |
Amptelike tale | Engels en Hindi |
Amptelike webwerf | bcci.tv |
Sluit