Quintin Ellis
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Quintin Ellis ook bekend as Adam Weilbach (gebore 8 September 1968) is 'n Suid-Afrikaanse fantasieskrywer, model en akteur. Sy werke het 'n sterk geestelike inslag en val onder die Christelike-fantasie sub-genre van fantasie.Hy is egter 'n selferkende ateïs.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |