Queen Anne's Revenge
From Wikipedia, the free encyclopedia
Queen Anne's Revenge was 'n skip uit die vroeë 18de eeu. Dit is die bekendste daarvoor dat dit gebruik is deur Edward Teach, 'n seerower wat bekender was onder sy bynaam, Swartbaard. Dit is onseker waar en wanneer die skip gebou is.[1]