Pyeongchang
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pyeongchang (Koreaans: 평창군, [pʰjʌŋtɕʰaŋ]; letterlik: "Vrede en voorspoed") is 'n skidorp in Suid-Korea wat as gasheerstad vir die Olimpiese Winterspele 2018 en die daaropvolgende Paralimpiese Winterspele 2018 aangewys is.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Suid-Korea |
Region | Gangwon |
Koördinate | 37°22′N 128°24′O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 463,65 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 43 706 |
- Bevolkingsdigtheid | 30/vk km |
Tydsone | UTC +9 |
Amptelike Webwerf | entour.pc.go.kr[dooie skakel] |