Pous Stefanus II
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stefanus II (III) was die 92ste pous (of die 93ste voor 1961) van die Rooms-Katolieke Kerk. Die nommering "II (III)" dui op die feit dat Pous Stefanus (II) voor 1961 as wettige pous getel is.