Pous Liberius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Liberius was die 36ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die eerste een wat (nog) nie heilig verklaar is nie. Die ”St.” in die onderskrif van die afbeelding is dus foutief.
Kitsfeite Geboortenaam, Pontifikaat begin ...
Pous Liberius | |
---|---|
Geboortenaam | Liberius |
Pontifikaat begin | 17 Mei 352 |
Pontifikaat eindig | 24 September 366 |
Voorganger | Julius I |
Opvolger | Damasus I |
Gebore | |
Sterf | 24 September 366 |
Sluit