Pikardië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pikardië is een van die 26 administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die nuwe desentraliseringsbeleid sedert 1986 in Frankryk afgebaken is. Die Noord-Franse région Pikardië bestaan uit die drie départements Aisne, Oise en Somme met 'n oppervlakte van 19 399 km² en 1 869 000 inwoners (2003).
Pikardië | |
---|---|
Départements | Aisne (02) Oise (60) Somme (80) |
Prefektuur | Amiens |
Bevolking | 1 869 000 inw. (2003) |
Bevolkingsdigtheid | 96 inw./vk km |
Oppervlakte | 19 399 vk km |
Arrondissemente | 13 |
Kantons | 129 |
Munisipaliteite | 2 292 |
President van Gewestelike Raad | Claude Gewerc |