Piet Retief
Voortrekkerleier / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pieter Mauritz Retief, beter bekend as Piet Retief, was 'n Voortrekkerleier wat op 12 November 1780 op die plaas Welvanpas naby Wellington, in die destydse Kaapkolonie, gebore is.
- Hierdie artikel handel oor die voortrekker. Vir die dorp in Mpumalanga, sien Piet Retief, Mpumalanga.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Piet Retief | |
---|---|
Sandsteenbeeld van Retief by die Voortrekkermonument. | |
Gebore | Pieter Mauritz Retief 12 November 1780 Soetendal, Wagenmakersvallei |
Sterf | 6 Februarie 1838 (op 57) Vermoor te uMgungundlovu |
Nasionaliteit | Boer, Suid-Afrikaans |
Eggenoot | Magdalena Johanna Greyling (née De Wet) (1782–1855) |
Kinders | Debora Jacoba (1815–1901) Jacobus Francois (1816-) Magdalena Margaretha (1820-) Pieter Cornelis (1823–1838) |
Ouer(s) | Jacobus Retief (1754–1821) Debora Joubert (1749-) |
Handtekening | |
Sluit