Philippe Entremont
From Wikipedia, the free encyclopedia
Philippe Entremont (gebore op 7 Junie 1934) is 'n Franse klassieke pianis en dirigent. Sy opnames as pianis sluit concertos deur Tsjaikofski, Maurice Ravel, Rachmaninoff, Saint-Saëns en andere in.