Seksuele penetrasie
seksuele aktiwiteit wat behels dat 'n persoon se liggaamsdeel in 'n ander persoon geplaas word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Seksuele penetrasie is die plasing van ’n liggaamsdeel of voorwerp in ’n liggaamsopening van iemand anders, soos die vagina, mond of anus, as deel van seksuele omgang. Dit vind ook plaas by diere.
Hoewel dit ’n algemene deel van die seksdaad is, is penetrasie in sommige gevalle onwettig.