Peggys Cove
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peggys Cove (wat in die tydperk tussen 1961 en 1976 ook as Peggy's Cove bekend gestaan het) is 'n klein dorp met 50 inwoners (2001) aan die oostelike oewer van St. Margaretsbaai (provinsie Nova Scotia, Oos-Kanada). Peggys Cove maak in administratiewe opsig deel uit van die Halifax Regional Municipality (HRM).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Peggys Cove | |
---|---|
Dorp | |
Die hawe van Peggys Cove | |
Koördinate: 44°29′34″N 63°55′03″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nova Scotia |
Stigting | 1811 |
Hoogte | 10 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 |
Tydsone | UTC-04:00 (ATS) |
• Somertyd | UTC-03:00 (ADST) |
Sluit