Peer, België
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peer is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 87 km².
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Peer | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Peer se sentrum | |
Ligging van Peer in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°08′00″N 5°27′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Theo Kelchtermans (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 86,96 km2 (33,58 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 16 168 |
• Digtheid | 186/km2 (480/vk. myl) |
Poskode | 3990 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.peer.be |
Sluit
In die dorp Kleine Brogel lê 'n lugmagbasis van NAVO. Op 20 Augustus 2009 is 'n temperatuur van 38,2 °C hier aangeteken. Dit is op een na die hoogste temperatuur wat nog in België aangeteken is.