Paul Verlaine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Paul-Marie Verlaine (Franse fonetiese uitspraak: |vɛʁlɛn(ə); 30 Maart 1844 – 8 Januarie 1896) was 'n Franse digter wat geassosieer word met die Simbolisme en Dekadentisme. Hy word beskou as een van die grootste verteenwoordigers van die Dekadentisme in internasionale- en Franse poësie.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Paul Verlaine | |
---|---|
Paul Verlaine | |
Gebore | (1844-03-30)30 Maart 1844 Metz, Frankryk |
Sterf | 8 Januarie 1896 (op 51) Parys, Frankryk |
Beroep | Digter |
Handtekening | |
Sluit