Pat Hitchcock
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pat Hitchcock (gebore 7 Julie 1928) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stage Fright (1950), Strangers on a Train (1951), en Psycho (1960), en in die televisiereeks Suspicion (1957).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pat Hitchcock | |
Geboortenaam | Patricia Alma Hitchcock |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1928 (1928-07-07) (95 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit