Pat Carroll (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pat Carroll (5 Mei 1927-30 Julie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Little Mermaid (1989), Songcatcher (2000), en Freedom Writers (2007).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pat Carroll | |
Geboortenaam | Patricia Ann Carroll |
---|---|
Geboorte | 5 Mei 1927 Shreveport, Louisiana, Verenigde State |
Sterfte | 30 Julie 2022 (op 95) Kaap Cod, Massachusetts, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Tara Karsian |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1947–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit