Pará
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pará (Portugese uitspraak: [paˈɾa]) is die tweede grootste ten opsigte van oppervlakte van die 26 state in Brasilië. Pará se hoofstad en grootste stad, Belém, het 'n bevolking van 1 437 600 in 2010 gehad.
Kitsfeite
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Belém | ||||
Grootste stad | Belém | ||||
Oppervlakte | 1 247 689,5 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
7 588 078 (2010) 6,1 inw./km² | ||||
Goewerneur | Simão Jatene | ||||
Visegoewerneur | Odair Santos Corrêa | ||||
MOI (2005) | 0,755 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Sluit