PZL.37 Łoś
Poolse tweemotorige bomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die PZL.37 Łoś was 'n Poolse tweemotorige mediumbomwerper wat gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste prototipe het sy nooiensvlug in Junie 1936 voltooi.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
PZL.37 Łoś | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | PZL |
Ontwerp deur | Jerzy Dabrowski |
Vrygestel | 1938 |
Onttrek | 1944 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruikers | Poolse Lugmag Roemeinse Lugmag |
Vervaardig | 1938 - 1939 |
Aantal gebou | 120+ |
Sluit