OpvoedkundeFrom Wikipedia, the free encyclopedia Opvoedkunde of pedagogiek is die studie van hoe volwassenes (onderwysers, ouers) jongmense grootmaak vir 'n bepaalde doel. Die studie van onderwys word onderwyskunde genoem. Die studie van lesgee self, word didaktiek genoem.
Opvoedkunde of pedagogiek is die studie van hoe volwassenes (onderwysers, ouers) jongmense grootmaak vir 'n bepaalde doel. Die studie van onderwys word onderwyskunde genoem. Die studie van lesgee self, word didaktiek genoem.