Ooststellingwerf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ooststellingwerf is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 25 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 226 km².
Kitsfeite OoststellingwerfOoststellingwarf Eaststellingwerf, Land ...
Ooststellingwerf Ooststellingwarf Eaststellingwerf | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Ooststellingwerf in Friesland-provinsie | |
Kaart van Ooststellingwerf-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°0′N 6°17′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Regering | |
• Burgemeester | Harry Oosterman (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 226,11 km2 (87,30 vk. myl) |
• Land | 223,96 km2 (86,47 vk. myl) |
• Water | 2,15 km2 (0,83 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 463 |
• Digtheid | 113/km2 (290/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 8421–8428, 8431–8435, 9422 |
Skakelkodes | 0516 |
Bestuurlike sentrum | Oosterwolde |
Webwerf | www.ooststellingwerf.nl |
Sluit
Ooststellingwerf lê in die suidooste van die provinsie en grens aan die provinsie Drenthe.
In hierdie munisipaliteit word Stellingwerfs gepraat, wat is 'n Nedersaksiese dialek.