Olimpiese Winterspele 2030
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Olimpiese Winterspele 2030, amptelik bekend as die XXVIste Olimpiese Winterspele, sal na verwagting in Februarie 2030 aangebied word. Die gasheerstad sal deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) teen 2023 aangekondig word.
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind. Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak. |
XXVIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Winterspele 2030 sal in die gasheerstad van die Olimpiese Winterspele 2030 gehou word.