Nuwelandstadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nuwelandstadion is ’n stadion wat in Kaapstad, Suid-Afrika geleë is. Die stadion het ’n kapasiteit van 51 900 mense en bied sitplekke en losies.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
Nuwelandstadion | ||
Lugbeeld van die Nuwelandstadion | ||
Ligging | Nuweland, Kaapstad | |
---|---|---|
Koördinate | 33°58′13.89″S 18°28′6.80″O | |
Eienaar | Westelike Provinsie Rugbyunie | |
Kapasiteit | 51 900 (Rugby) | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Stormers, Westelike Provinsie en Springbokke |
Sluit
Verskeie sportklubs het oor die jare die stadion as hulle tuisveld gebruik, die mees onlangse is:
- Die Stormers (Superrugby).
- Die Westelike Provinsie (Curriebeker-rugbykompetisie).
Nuwelandstadion was tot die einde van die 2004/05 seisoen ook die tuisveld van die Ajax Kaapstad-sokkerspan tydens die Premier Sokkerliga. Ajax speel nou by die Athlone-stadion.