Northamptonshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Northamptonshire (uitgespreek /nɔrˈθæmptənʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Northampton, Kettering en Corby.
Meer inligting Seremoniële graafskap Northamptonshire, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Northamptonshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Northamptonshire | |
Hoofstad | Northampton |
Oppervlakte | 2 364 km² |
Bevolking | 741 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 313 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Northamptonshire |
Administratiewe setel | Northampton |
ISO 3166-2: | GB-NTH |
Oppervlakte | 2 364 km² |
Bevolking | 741 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 313 inw./km² |
Webtuiste | www.northamptonshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Sluit
Northamptonshire het 'n geskatte bevolking van 741 200 in 2017 gehad (waarvan 95,1% Blank was) en is dus die 33ste grootste graafskap in die land.