Noord-Ossetië-Alanië
federale deelgebied van Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië (Russies: Республика Северная Осетия – Алания, Respoeblika Sewjernaja Osetija – Alanija; Osseties: Республикӕ Цӕгат Ирыстон – Алани, Respublikæ Tsægat Iryston-Alani) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Wladikafkaz. Die bevolking van Noord-Ossetië se godsdiens is grotendeels Russies-Ortodoks.
Kitsfeite
Republiek van Noord-Ossetië-Alanië Республикӕ Цӕгат Ирыстон – Алани | ||||
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noord-Kaukasiese | |||
Ekonomiese streek | Noord-Kaukasiese | |||
Stigting | 7 Julie 1924 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Wladikafkaz | |||
Leier | Taimoeraz Mamsoerof[1] | |||
Amp | President | |||
Wetgewer | Parlement | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 712 980 | |||
Volgorde | 64ste | |||
Digtheid | 89,12/km2 | |||
Stedelik | 63,8% | |||
Plattelands | 36,2% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 8 000 km2 | |||
Volgorde | 79ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 15 | |||
Amptelike tale | Russies, Osseties | |||
Webtuiste | http://www.rso-a.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Sluit