Netnou hoor die kinders
From Wikipedia, the free encyclopedia
Netnou hoor die kinders is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgereik is. Franz Marx was die regisseur en vervaardiger. Dit is die laaste fliek waarin Gé Korsten verskyn het.
Kitsfeite Netnou hoor die kinders, Regisseur ...
Netnou hoor die kinders | |
---|---|
Regisseur | Franz Marx |
Met | Rika Sennett Magda Beukes Wilna Snyman |
Uitgereik | 1977 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit