Nederland in die Tweede Wêreldoorlog
Nederland se betrokkenheid by die Tweede Wêreldoorlog / From Wikipedia, the free encyclopedia
Toe Nederland betrokke was by die Tweede Wêreldoorlog, wat van 1940 tot 1945 geduur het, is Nederland deur Duitsland in beslag geneem. Hulle is uiteindelik op 10 Mei 1940 deur die Kanadese bevry.