Tafelsout
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tafelsout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks in kos geëet word.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tafelsout |
Sistematiese naam | Natriumchloried |
Chemiese formule | NaCl |
Molêre massa | 58,44 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7647-14-5[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=564,04(1) pm |
Ruimtegroep | Fm3m; F4/m 3 2/m |
Nommer | 225 |
Schönfliess-simbool | O5h |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 801 °C[1] |
Kookpunt | 1413 °C[1] |
Digtheid | 2,165 (rel)[1] |
Oplosbaarheid | 357 mg/ml (water teen 25 °C])[2]
NaCl |
Brekingsindeks | 1,5442[3] |
ΔfusHɵ | 28,158 [kJ/mol]@ 1074K[4] |
ΔfusSɵ | +26,219 [J/molK]@ 1074K[4] |
Cp(s) | 50,503 [J/Kmol] @ 298K[4] |
Cp(l) | 69,676 [J/Kmol] @ 1074K[4] |
ΔfHɵ (s) | -411,12 [kJ/mol]@ 298K[4] |
ΔfHɵ (l) | -377,954 [kJ/mol]@ 1074K[4] |
Sɵf(s) | 72,132 [J/molK]@ 298K[4] |
Sɵf(l) | 170,255 [J/molK]@ 1074K[4] |
ΔfGɵ (s) | -384,024 [kJ/mol]@ 298K[4] |
ΔfGɵ (l) | -312,257 [kJ/mol]@ 1074K[4] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit
Gewone sout is 'n minerale stof wat bestaan uit natriumchloried (NaCl), 'n verbinding wat deel uitmaak van die groter klas van ioniese soute. Sout in sy natuurlike vorm is 'n kristallyne mineraal bekend as rotssout of haliet. Sout is een van die oudste en mees alomteenwoordige geurmiddels van kos en 'n belangrike metode van voedselpreservering. Tafelsoutkristalle het 'n halietstruktuur.